4 Life Living Testimonials

Take a look at the outstanding patient testimonials from 4 Life Living Dietitians.

Ek begin my reis met 4 Life Living in George aan die einde van Maart 2020. Dit is nadat my mediese fonds my versoek het om ‘n dieetkundige te gaan spreek – ek is ‘n tipe 2 diabeet met ‘n bloedsuiker wat matig gekontroleerd is.

Toe ek gediagnoseer was met diabetes het ek eers net pille ontvang om te drink. Later was ek na ‘n internis wat spesialiseer in diabetes. Hy het voorgestel dat ek insulien moet begin gebruik. Ek het dus pille en insulien gebruik vir ongeveer 13 jaar. Ek het verskeie kere versoeke van die medies gehad om ‘n dieetkundige te gaan sien maar dit het nooit gewerk nie en ek het nie daarby gehou nie. Dit het meegebring dat my gewig konstant was maar baie oorgewig. Elke keer as ek diabete sien wat oorgewig is en ‘n probleem het met hul bene en bloedsomloop was dit vir my ‘n rooi lig.

Na die eerste afspraak by Sumarie – geweeg gemeet ens. ontvang ek my eetplan. Aanvanklik is ek baie skepties, aangesien in hierdie eetplan verskeie kosse is wat ek weet my glukose laat styg. Ek gaan doen inkopies en maak seker alle sondige kosse is uit die huis uit! Ek is volgens die dieetkundige ongeveer 16kg oorgewig. My vrou ondersteun my 100% en besluit om ook die eetplan te volg. Binne die eerste week verloor ek 3kg. My bloedglukose word meer stabiel. Na 4 weke verlaag my bloedglukose sodanig dat ek na konsultasie met my dokter, Dr Karlien van Zyl van Stilbaai die insulien moet staak aangesien my glukose te laag daal. Ek hou ook op om my bloeddruk medikasie te neem. Na ‘n verdere 2 weke staak ek ook die tablette wat ek vir my diabetes gebruik aangesien my bloedglukose nou baie laag is.

Ek het baie meer energie en sedert die tweede week nadat ek op die eetplan is, gaan stap ek daagliks tussen 5 en 7km. Van 25 Maart 2020 tot 30 Junie 2020 verloor ek die 16kg. Ek kan nie glo dat die beheer van jou porsies kos so ‘n groot invloed op jou gewig kan hê nie. Dit was vir my net ongelooflik. Ek kan so aanhou eet en hoewel ek soos ‘n diabeet altyd honger is, het hierdie dieet plan my absoluut ondersteun en het ek geen uithonger gedeeltes gehad nie. Die kosse voorgeskryf is die normale daaglikse kos waarmee ons grootgeword het en geen voedselgroepe word in totaal uitgelaat nie. Tans gebruik ek geen medikasie meer nie.

Ek wens ek kan vir elke diabeet wat oorgewig is ondersteun en aanmoedig. Dit is vir my so tragies dat mense hulle ledemate moet verloor a.g.v. diabetes en dit werklikwaar met ‘n gebalanseerde dieet hulle gespaar kan bly. Ek was een van die persone wat gesê het as jy diabetes het gaan jy daarmee dood. Ek is verkeerd bewys. Ek weet dat mens in remissie is en sekerlik nooit diabetes vry is nie maar ek is bereid en gelukkig om te lewe soos ek nou leef.

Die enigste nadeel (of dalk voordeel) is dat ek my hele klerekas moet aanpas. Ek dra wel op die stadium ‘n medalje om my maag (los vel). Hierdie hele reis is vir my werklikwaar iets waarop ek baie trots is. Ek het alles te danke aan Sumarie van 4 Life living wat my absoluut ondersteun het deur hierdie afgelope 3 maande. Dit het ook gehelp dat my vrou my nie net ondersteun het nie maar self ook haar eetgewoontes by myne aangepas het. Ek het sonder veel inspanning tot hier gevorder en wil nog so paar gramme afskud en dan stabiliseer. Ek nooi enige iemand uit wat daaroor wil praat om my te kontak. ‘n Mens moet proaktief optree om jou liggaam onnodige pyn te bespaar.

Pine Pienaar

TESTIMONY FROM Pine Pienaar - 03.08.2020

Ek het 15 Kg verloor in 5 maande en het uitstekende leiding, advies en ondersteuning van Nicola van 4Life Living ontvang tydens die lewenstyl verandering. Ek het begin deur 108 eenhede insulien te spuit en gebruik nou zero. 

My eetplan is nou deel van my daaglikse bestaan.

Die verandering en voordele van my nuwe lewenstyl kan moeilik in woorde omskryf word.

Dankie Nicola.

TESTIMONY FROM Daniel van Schalkwyk - 30.09.2020

I was weighing 88.7 kg when I went to a doctor for a check up for a blood test, that is when I was unexpectedly diagnosed with type 2 diabetes. I already had high blood pressure and cholesterol,  and the doctor admitted me to hospital so she can keep an eye on me. This was on the 14th of July. I knew that I had been living very unhealthy, eating too much junk food, too much cool drinks and not exercising at all. I was put on chronic medication and referred to the dietitian, Nicola Mostert RD. My dietitians orders were simple, I need to change my lifestyle right away. It turns out that I had managed to get my blood sugar down to a normal level. It started dropping to close to 4 so my dietitian took me off the insulin medication for a trial period and up to now, I no longer need insulin. I only test once a day before breakfast. This all happened in a period of 3 – 4 weeks. 

TESTIMONY FROM Victor Zenani - 18.08.2020

I am Angela Calitz from Oudtshoorn and this is my story of a miracle

I was just a happy 46 year old overweight woman (98kg) with 2 beautiful daughters and loving husband. 3 June 2017 that morning at just after 6am I woke up to a sharp pain as if my stomach wants to run. I did go to the bathroom. The pain didn’t go away and just got worse as if I had gallstones but it couldn’t be as I had my gallbladder removed a month earlier. This pain was excruciating. I started vomiting and eventually there was nothing coming out. My husband rushed me to the Doctors rooms and I was admitted to Oudtshoorn Mediclinic. The whole time I had a bucket with me as I was vomiting and foaming at the mouth and growling with pain. Sitting on the hospital bed the last words were to my mother “I’m busy dying” I can’t remember anything after that.

Months later I found out what happened. I was kept for observation and the 4 June early morning I lost consciousness and the Doctor and nursing staff had to resuscitate me and my life was almost cut short. It took the doctor 40 odd min to get me conscious and then they had to stabilize me for transport to George Mediclinic. In that time my husband was call to hospital. I was transported to George mediclinic and was met by a wonderful surgeon Dr Leonie Schoeman. Only once I was in theatre was she able to see what was so seriously wrong. I had a blood clot in my arteries in my small intestine. This stopped the blood blow in my small intestine and it turned gangrene and started disintegrating. This also infected the rest of my organs in my body.

After surgery I was left with only 23cm of small intestine. A normal intestine is about 6 meters. My family was told if I survive, I will probably never eat again and will always be on a drip. I was in ICU in an induced coma for 2 ½ weeks with almost every monitor and machine keeping me alive. After being brought out of the induced coma my journey of a new person and new lifestyle began. I was assigned a wonderful dietitian, Danine.

Danine and doctor worked together making sure I get the correct and best meds and food to keep me alive during this ordeal. I was given TPN and Peptamine. I was also assigned a physiotherapist to strengthen my lungs and muscles from being immobile during this time I had become almost paralyzed. I had to learn how to walk again. Danine my dietitian had to explain to me how a body functions normally and how my body functions now.

This was a total mind shift for me. It was very important for me to understand what is wrong and how to deal with it in the future. I was also told that I am also lactose intolerant. My stools would never be normal and will always have diarrhoea. She brought me many pamphlets and eating plans to assist me with food choices for my future. After a month and a half in ICU I was finally moved to general ward where I had to recover and was shown how to look after myself. Every day Danine would visit and ask me how I was doing and I would ask questions and had time to discuss my progress.

In this time I was eating more food and experimenting. My Peptimine (digested food via stomach feeding tube) was changed to semi digested food, Nova source GI Forte. I was also taking less TPN. After almost 5 months in hospital I was transferred to Oudtshoorn Mediclinic and would only sleep there to take my TPN and stomach feed. 2 weeks later I was able to go home with all my own monitors and could care for myself at home. I now had to cook for my family and for myself. This was a great challenge but my family stood by me throughout the entire time.

I had Danine on whats app and would daily send her messages of my weight, progress and any questions. I was determined to make this work. After 8 months I was taken off TPN and just had stomach feed. 2 years later I no longer needed my stomach feed and now take a shake. I now, almost 3 years later, am living an almost normal life. I’m eating a lot more food varieties and cycle, swim and take the dogs for walks, work in the house and garden. My weight is a stable 68kg. If you take doctors and dietitians orders literally, you will overcome anything.

Thanks to all the hospital staff, therapists and my wonderful dietitian and Doctors, without them I would not be alive today.

TESTIMONY FROM Angela Calitz - 12.02.2020
My journey on being diagnosed with diabetes

I am 66 years of age and have always been fairly healthy. I am 1,89 meters tall and I weighed just on 100 kgs for the last 5 years. In the beginning of 2019 I started losing weight and developed a constant thirst. I thought it best to get myself properly diagnosed so I went to my local doctor. My blood sugar level was 27,4 and the Doctor sent me straight to hospital. I was in hospital for 3 days until they were able to stabilise my blood sugar. When I left the hospital the glucose sugar reading was 8,9 and the physician recommend that I first see a dietician. That was the first time I met Nicola who became my partner in managing my diabetes.

When I left the hospital I was injecting myself daily with 40ml of insulin and taking Metformin twice daily. Nicola was of immense help in using diet and exercise to control my sugar levels. I indicated that my goal was to get off the insulin injections. With her assistance and recommended diet I had my blood sugar stabilised at an average of 5,2 within 3 months. She recommended that I wear a patch for 2 weeks, which would monitor the blood sugar levels 24 hours a day before I stop the insulin injections.

I am happy to say that I have not had any insulin injections in the last 3 months and my blood sugar level is stable at 5,2 without any spikes. My energy levels have been great and all of this can be attributed to Nicola’s diet management regime of LCHF.

Thanks Nicola, much appreciated.

TESTIMONY FROM Patrick Forbes - 05.11.2019

My naam is Arno Boshoff. Ek is n 53 jarige man en ook ‘n Tipe 2 Diabeet.

My pad het met Nicola sin gekruis toe ek gehospitaliseer is in Junie 2018 nadat ek vir 5 jaar gesukkel met diarree. Dit was konstant 24 uur n dag 7 dae n week. Ek het so verswak en het slegs 53kg geweeg. Nicola is deur my internis en het my eetplan oorgeneem.

Syt my op TPN gesit vir 3 weke en n hele nuwe eetplan uitgewerk. Na slegs 3 weke is ek ontslaan, my albumiene en proteintellings het begin optel. Ek is nou al n jaar diarree vry en huidiglik help sy my om spiermassa te bou.

Ek kan haar met die grootste blymoedigheid aanbeveel. Arno

TESTIMONY FROM Arno Boshoff - 09.09.2019

Volgens my is daar 3 redes om suksesvol gewig te veloor.  1. Geloof.  2. Wilskrag. 3. GOEIE DIEETKUNDIGE.

Dr Britz het my na Nicola verwys 14 Sept 2018. Ek was baie skepties maar het gegaan. Binne 4 maande het ek 30 kg veloor en my hele lewe  en lewensstyl het verander. Ek sou graag krediet wil vat hiervoor, maar die meeste krediet moet aan Nicola gaan.

Die manier wat sy jou ondersteun is ongelooflik….en haar insig en mensekennis baie goed.
BAIE DANKIE!!!!!!!!!

TESTIMONY FROM Herman Heuer - 26.08.2019

Wat doen jy as ñ lewensbedreigende lewerkwaal by jou gediagnoseer word?   

Jy vertrou jou bekwame dokter en sy span, sluk daagliks jou handvol pille en vind ñ bekwame dieetkundige, iemand soos NICOLA MOSTERT. Haar toetrede tot die span was heel tydig.

Ek waardeer haar vriendelike professionaliteit, opregte belangstelling en gereelde skakeling met my dokter.

Die dieet wat Nicola vir my uitgewerk het is hoogs suksesvol. My gewig het met 12kg toegeneem, ek voel fisies sterker en  kon derhalwe my medikasie  verminder.

Baie dankie nogmaals.

Dr Daan Spies

TESTIMONY FROM Dr Daan Spies - 27.08.2019

Following years of bloatedness and increased weight gain I was referred by Dr van Rooyen to 4 Life Living Dietitians Nicola Mostert.

I was devastated to hear that I was on the road to type 2 diabetes and a bucket load of other conditions if I did not change my lifestyle. I had learned that I needed to lose about 20kg in order to reverse this diagnoses.

What a mountain to climb… i know after years of struggling with weight loss diets that this is no small project. I can still remember my first appointment I was in tears when I drove home thinking that this was not achievable. But Nicola broke the elephant down into manageable chunks without me even noticing by setting short term goals and helping me to focus on them rather than the Big Elephant.

I am now 7 months down the line with evidence to show that seeing and following Nicola’s plan and guidelines has truly delivered results. Initially the goal was to lose the kg’s and get the diabetes under control… now it is about maintaining the long term healthy lifestyle which is surprisingly easy to do!!! My health and life has been changed by this and would recommend all I know with similar problems to embrace the change.

TESTIMONY FROM Ronnelie Meyer - 08.08.2019

Make An Appointment

Are you ready to change your relationship with food?

BOOK AN APPOINTMENT

CONNECT WITH US